Boerewors Rol of Hamburger Drive Through
Fri, 27 Nov 2026, 12:00 · OCSA Potch, Potchefstroom
Wees die Hand wat help. Deaember is voor die deur. Daar is klein mondjies wat kos nodig het. Help ons om te help asb. Kontak my gerus indien U met ons hande wil vat.
Hierdie Fondse gaan vir kos en iets lekker vir kersfees.
Ondersteun ons asb!!