Familie Feesdag โ€” Events ยท The Go-To Guy

Familie Feesdag

Sat, 05 Dec 2026, 12:00 ยท Zig Zag Soports Bar, Potchefstroom
Familie Feesdag

๐ŸŽถ Maak solank plek op die kalender! Zig Zag Sports Bar bied op 5 Desember โ€™n Familie Feesdag aan met โ€™n dag vol goeie musiek, lekker kos, stalletjies en aktiwiteite vir oud en jonk.

๐ŸŽค Met optredes deur:
* Dewald Dippenaar
* Niel Malan
* Welma Steyn
* Weskus Kallie
* George & Yollie
* Johan Loots
* Danie Serfontein

๐Ÿ“… 5 Desember โฐ Vanaf 08:00

Bring die hele gesin en kom geniet die dag saam met ons by Zig Zag Sports Bar! ๐Ÿป

View this event on The Go-To Guy โ†’

See everything on in the North-West โ†’