Gaste Plaashuis Oudevlei Potchestroom Opedag
Fri, 06 Nov 2026, 12:00 ยท Gaste Plaashuis Oudevlei Potchestroom, Potchefstroom
๐ฟ U IS UITGENOOI! ๐ฟ
Kom kuier saam met ons by Gasteplaas Oudevlei se Opedag!๐ฅ
Ons hou โn lekker Bring en Braai en nooi jou uit om die dag saam met ons te geniet, die venue te kom ontdek en die Oudevlei-ervaring eerstehands te beleef.
๐
Wanneer: 6 November
๐ Waar: Gasteplaas Oudevlei, Potchefstroom
Bring jou vleis, jou mense en jou lekker kuier-gees saam! ๐ฅฉ๐ป๐ฟ
Ons sien uit om julle by Oudevlei te verwelkom!