Kersklanke In Die Tuin
๐โจ KERSKLANKE BY THE JUKEBOX โจ๐
๐ถ Kom geniet die mooiste klanke van Kersfees saam met Jeanine Musiek, Christo Venter en Self-Direction ๐ถ hier by The Jukebox Saterdag 28 November18h30!
'n Heerlike, gesellige kuieraand vol pragtige instrumentale musiek, sang en hier en daar 'n lekker saamsing-oomblik! ๐ค๐ต
๐ณ Kom ontspan in ons pragtige tuin, geniet die musiek en bederf jouself met iets lekkers om te eet en te drink. ๐น๐
Bring jou familie en vriende saam en kom geniet die wonderlike Kersatmosfeer onder die bome. ๐งก
Geen gejaag nie, net lekker musiek, goeie geselskap en daardie spesiale Kersgevoel! ๐โจ
๐ The Jukebox โ Die Koeltetuin Leefstylsentrum, Baillie Park Potchefstroom
๐ถ Kersklanke, lekker kos en kuier soos net The Jukebox kan! โค๏ธ
PS!! MOENIE DAT DIE WEER JULLE WEG HOU NIE! Ons het 'n plan B