Kuns en Klets Klasse Dames Kuns
Wed, 21 Oct 2026, 12:00 · Potchefstroom, Potchefstroom
Een dames-aand-kuns vir Oktober!
As jy al gedink het jy wil kom deel in die "WOW" van die dames klasse wat die dames en die kuns sommer self so baie lekker maak, is dit beslis díé een vir jou! Ja die dames klasse is genuinely so lekker en pragtig soos dit lyk! Die kunswerk is maklik, maar tog ook die regte tiepe uitdagend, lekker, opwindend, mooi, vry, kreatief en beslis ontspannend en "iets anders"!
Ek hoop om jou daar te sien!!!