Lekwena Moonwalk 2026 β€” Events Β· The Go-To Guy

Lekwena Moonwalk 2026

Fri, 23 Oct 2026, 12:00 Β· Lekwena Wildlife Estate, Potchefstroom
Lekwena Moonwalk 2026

LEKWENA MOONWALK 2026 πŸšΆβ€β™‚οΈπŸšΆβ€β™€οΈπŸƒβ€β™€οΈπŸƒβ€β™‚οΈ

Dit is weer tyd vir familie en vriende om saam by Lekwena 'n asemrowende maanwandeling te kom doen....omring deur die natuur! πŸ¦’πŸ¦“πŸŒ³πŸŒΌπŸŒ»πŸŒΎπŸŒΏπŸ€πŸƒπŸπŸ‚

Kom luister na Spoken Two na julle lekker gestap het vanaf ongeveer 20:00 en ondersteun die stalletjies voor- of na die stap of natuurlik hardloop vir diè wat fikser is as die res van ons.

Alle opbrengste gaan na 'n goeie doel, wat die Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes bevoordeel.

🎟 Slegs aanlyn beskikbaar via TIXSA
πŸ”— https://bit.ly/474Tgci
(SLEGS voorafbesprekings tot 16:00pm - een uur voor hekke open)
πŸ“† 23 Oktober 2026
πŸ“ Lekwena Wildlife Estate

KOSTES om te kom stap:
β€’ R150 per persoon
β€’ R80 per skoollier (7-13 jaar)
β€’ Kinders voor skool is GRATIS

Indien jy 'n stalletjie spasie wil bespreek, laai die vorm hier af:
https://drive.google.com/.../1Mc4pKncyrU2PEASLFYl.../view...
STALLETJIE kostes beloop as volg:
Baniere (Teardrops - maks 4) - R100.00
3m x 3m Stalletjies - R200.00
Voertuig Uitstallers - R500.00

Onthou natuurlik dat Lekwena Plaaskombuis ook oop sal wees om heerlike etes te voorsien.

Ons sien uit om julle binnekort te sien...

Lekwena Privaat Wildreservaat is 11km buite Potchefstroom langs die N12 pad na Johannesburg geleΓ«.

View this event on The Go-To Guy β†’

See everything on in the North-West β†’