Loop Live Music โ€” Events ยท The Go-To Guy

Loop Live Music

Thu, 29 Oct 2026, 12:00 ยท Loop st, Potchefstroom
Loop Live Music

Die perfekte kombinasie van rou energie en goeie sielsmusiek. ๐Ÿ”ฅ Frank Freeman skop die aand af met sy unieke alternatiewe rock-klanke voor Schwabie die verhoog oorneem! Moenie hierdie misloop nie!

๐Ÿ“… Donderdag, 28 Oktober 2026
โฐ 19:00
๐ŸŽŸ๏ธ R150, beskikbaar by die deur.

Vir groot groep besprekings stuur asb n WhatsApp aan 0825718557

View this event on The Go-To Guy โ†’

See everything on in the North-West โ†’