Molen Kórus Kersfees Ekstravaganza
Sat, 07 Nov 2026, 12:00 · NG Kerk Modergemeente, Potchefstroom
🎄Molen Kórus Kersfees Ekstravaganza 🎶
Kom vier die feestyd saam met Molen Kórus tydens ’n heerlike Kersfees Ekstravaganza in Potchefstroom.🌟 ‘n Viering om die Kersseisoen op ’n besonderse noot te begin! 💚
Geniet pragtige koorkersmusiek en ’n feestelike verskeidenheid van ander musikale items en genres. Van geliefde Kersliedere tot verrassende musikale oomblikke – daar is iets vir elke smaak en elke ouderdom.
Bring jou familie en vriende en kom deel in die vreugde van Kersfees met mooi musiek. 🎶💫🎄