Mooirivier Kersmark — Events · The Go-To Guy

Mooirivier Kersmark

Fri, 20 Nov 2026, 12:00 · Potchefstroom
Mooirivier Kersmark

Die mooiste tyd van die jaar is om die draai! Ons sien uit daarna om julle weer by die Mooirivier Kersmark te verwelkom, waar unieke geskenke, feestelike geure en ’n heerlike Kersatmosfeer op julle wag.
Ons gaan in die volgende paar weke van ons uitstallers bekendstel.
Hou ons blad gerus dop

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →