Net Hier Family Pub and Grill Potjiekos Dag
๐ฒ๐ฅ BESIGHEDE, ONS SOEK JULLE! ๐ฅ๐ฒ
Net Hier Family Pub & Grill is op soek na besighede wat hul staal wil wys by ons Potjiekoskompetisie!
Kry jou span bymekaar, trek julle besigheid se kleure aan en kom wys wie maak die lekkerste potjie in Potchefstroom! ๐
๐
Saterdag, 17 Oktober 2026
โฐ Vanaf 09:00
๐ Net Hier Family Pub & Grill
๐ฐ Inskrywing: Slegs R250 per span
๐ฅ 2โ4 persone per span wat julle besigheid verteenwoordig
โค๏ธ Die belangrikste deel: Alle inskrywingsgelde word geskenk aan โn minderbevoorregte ouetehuis. Julle kom dus nie net saam kuier en kompeteer nie โ julle help ook om โn verskil in ons gemeenskap te maak.
๐ฅ Bring julle eie pot, bestanddele en braaier.
๐ถ Lekker atmosfeer, goeie geselskap en Live Entertainment!
Daag die ander besighede uit, skryf julle span in en kom kyk wie stap weg met die Potjiekos-titel! ๐๐ฅ
Wie gaan julle besigheid verteenwoordig? ๐ฒ๐