Oase van Hoop AGS Baillie Park Kerslig Fees
Fri, 06 Nov 2026, 12:00 · Oase van Hoop AGS Baillie Park, Potchefstroom
AGS Baillie Park Oase van Hoop AGS Baillie Park bied met trots hulle eerste Kersligfees Mark 2026 aan!
Ons bied 'n groot verskeidenheid unieke stalletjies met handgemaakte items, lekkernye, heerlike kos en Johnny Snowball wat sorg vir musiek, verskeie "live" musiekoptredes deur ons local sangers en vermaak! Bring jou kampstoel en kom geniet 'n warm Kersfees-ervaring saam met ons waar jy net kan ontspan, memories maak en saam musiek geniet en lekker peusel!!!🥯🍿🍪🧋Daar gaan ook n gratis Photobooth wees!!! Gratis toegang. Kom ondersteun asb ons plaaslike kleinbesighede met hulle unieke Kersfees produkte!!!Bring die hele familie saam en kom ervaar n unieke Kersligfees saam met ons