Potch Fun Fest
π₯πΊ POTCH FUN FEST IS TERUG! πΊπ₯
Potchefstroom, maak reg vir βn dag vol kos, pret, kompetisie, vriendskap en natuurlik βn paar koue biere! π
Op 7 NOVEMBER bring ons vir julle die 3de Jaarlikse Potch Fun Fest, met βn Potjiekos Kompetisie Γ©n die Beer Mile! πββοΈπΊ
π¨βπ³ POTJIEKOS KOMPETISIE
Kom wys ons wie se pot is koning! ππ₯
πββοΈ BEER MILE
Run β’ Drink β’ Repeat!
Daag jou vriende, spanmaats of kollegas uit en kom kyk hoe ver julle kan druk!
β€οΈ Hierdie jaar hardloop en kook ons vir βn groter doel. Ons ondersteun Movember β Changing the Face of Menβs Health, saam met Potchefstroom Round Table.
Of jy nou kom potjie kook, Beer Mile hardloop, support of net lekker kuier β hierdie is βn dag wat jy nie wil misloop nie!
POTJIE. HARDLOOP. DRINK. REPEAT. π²πββοΈπΊ
One day. One community. One bigger purpose. πͺβ€οΈ