Reinke Cricket Club Golfdag
πβ³ REINKE CRICKET CLUB GOLFDAG 2027 β³π
π
5 Februarie 2027
Kom ondersteun ons en wees deel van βn spesiale dag vir Reinke Cricket Club! π
Vir die eerste keer bied ons saam met ons Golfdag βn Property 4-Ball Challenge aan! πποΈββοΈ
Ons het reeds twee eiendomme wat hulle 4-balle ingeskryf het β en dit beloof om βn baie lekker en mededingende dag te wees! π₯
Bring jou span, nooi jou kliΓ«nte, vriende en kollegas en kom geniet βn dag vol: β³ Gholf
π Kompetisie
π Goeie gees
π€ Netwerkgeleenthede
π Ondersteuning vir Reinke Cricket Club
Kom maak saam met ons die Reinke Golfdag 2027 βn groot sukses!
Reinke Cricket Club
5 Februarie 2027
Reinke Cricket Club β meer as net βn klub. Ons bou aan die toekoms van krieket! ππ