Rugby Ontwikkelingsessies met HPC Mobi Skills Rugby
๐ AANDAG ALLE JUNIOR RUGBYSPELERS IN POTCHEFSTROOM!
Is jy 11โ13 jaar oud? Kom geniet TWEE GRATIS rugby-ontwikkelingsessies saam met HPC Mobi Skills Rugby!
๐
Dinsdag 27 Oktober โ Rugbyvaardighede
๐
Donderdag 29 Oktober โ Kondisionering en toetsing
โฐ 17:00โ18:15
๐ Potchefstroom Gimnasium se rugbyvelde
๐ฅ BESPREEK NOU! BEPERKTE PLEKKE BESKIKBAAR!
Eerste besprekings kry voorkeur!
๐ฒ WhatsApp 082 081 7701 met jou naam, ouderdom en sport om jou plek te bespreek.
Ons sien baie uit daarna om julle te verwelkom! ๐
---
๐ CALLING ALL JUNIOR RUGBY PLAYERS IN POTCHEFSTROOM!
Ages 11โ13? Join HPC Mobi Skills Rugby for TWO FREE rugby development sessions!
๐
Tuesday, 27 October โ Rugby Skills
๐
Thursday, 29 October โ Conditioning & Testing
โฐ 17:00โ18:15
๐ Potchefstroom Gimnasium Rugby Fields
๐ฅ BOOK NOW! LIMITED SPACES AVAILABLE!
First come, first served!
๐ฒ WhatsApp 082 081 7701 with your name, age and sport to secure your spot.
We look forward to welcoming you! ๐