Spesiale Wynproe met Johan Malan — Events · The Go-To Guy

Spesiale Wynproe met Johan Malan

Fri, 16 Oct 2026, 12:00 · Chillmax, Potchefstroom
Spesiale Wynproe met Johan Malan

Kom geniet ’n spesiale Wynproe met Johan Malan, eks-keldermeester en huidige eienaar van Simonsig, waar hy ons op ’n unieke wynervaring neem. 🍇🍷

📅 Vrydag, 16 Oktober 2026
📍 Chillmax Restaurant – 37 Retief Straat
💰 R190 per persoon
🍷 Wynklublede kry 10% afslag

🍽️ Heerlike aandete ingesluit:
Gekrummelde hoenderfilet met kaassous, klein aartappels & gestoofde gemengde groente
🍰 Nagereg: Peppermint crisp tert

⏰ 18:30 vir 19:00
📲 Bespreek jou plek en kom geniet ’n aand vol uitstekende wyn, lekker kos en goeie geselskap! 🥂

Moenie hierdie een misloop nie!

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →