Wat Is ADHD — Events · The Go-To Guy

Wat Is ADHD

Tue, 27 Oct 2026, 12:00 · Online, Potchefstroom
Wat Is ADHD

WORD DEEL VAN DIE WHATSAPP GROEP HIER:

https://chat.whatsapp.com/BXh4QhUHAxcLHmrehR4Hjc

Wanneer jy hoor jou kind het ADHD, voel jy magteloos, want jy weet nie eintlik wat dit beteken of wat om nou te doen nie.

As meer onderwysers net hierna kon luister, sal dit hulle baie help om kinders met ADHD beter te verstaan.

Daar is so baie inligting oor ADHD op die internet, maar op die ou end maak dit ’n mens net meer deurmekaar.

Dit voel asof 'n mens die situasie in die huis weer kan hanteer, want jy verstaan nou waarmee jy te doen het.

ADHD voel soos ’n vloek in die huis, maar nou dat 'n mens verstaan wat ADHD regtig is, begin 'n mens weer hoop kry

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →