NG Proteapark Liggiefees 2026 — Events · The Go-To Guy

NG Proteapark Liggiefees 2026

Sun, 29 Nov 2026, 12:00 · NG Proteapark, Rustenburg
NG Proteapark Liggiefees 2026

Maak gereed vir vier dae van liggies, musiek, lekker kuier en onvergeetlike oomblikke by NG Proteapark! ❤️
Bring die hele gesin en kom geniet die feestelike atmosfeer saam met ons. Daar is geen beter manier om die Kersseisoen af te skop as met vreugde, vrede en gemeenskap nie!
📅 29 November – 2 Desember 2026
⏰ 16:00 – 21:00
🎟️ GRATIS INGANG!
Nooi jou familie, vriende en bure en kom deel in die feesvieringe!
🌟 Ons sien uit om saam met julle die lig van Kersfees te vier!

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →